Jannie, ek wou graag iets mooi skryf op julle webwerf onder testimonials, maar kon nie regkom nie. Moes ek eers registreer? Ek is baie tevrede met julle diens. Ek was eers skepties – moet ek die geld oorbetaal of nie – hoe weet ek julle is legit? Toe vat ek ‘n kans. En toe was dit ‘n goeie besluit. Weereens baie dankie vir julle hulp. Groete
- Ronell Kelsey