Hi, Carolie Vreeslik báie dankie. Dankie vir die knap diens. Ons wil nie meer die vorige boekhouer gebruik nie, hoe verander ons dit? Sal jul in die toekoms hulle werk kan oorneem? Wat is jul fooie daarvoor? Nogmaals dankie vir jul goeie diens. Groete
Hanri
- Hanri Smith